vullisblik [boodskap #129446] |
Sat, 25 January 2020 16:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vullisblik
Afbreking: vul•lis•blik
Samestelling: vullis + blik
Selfstandige naamwoord: vullisblik
Meervoud: vullisblikke
Verkleinwoord: vullisblikkie
Meervoud van verkleining: vullisblikkies
Betekenis:
• 'n Houer waarin 'n mens vullis en vuilgoed weggooi.
Gebruik:
• Hy gooi die tuinafval in die vullisblik.
Sinoniem:
• asblik
• vullisdrom
Vertaling:
Engels: rubbish bin, trashcan, dustbin
Nederlands: vuilnisbak, afvalbak, prullenbak
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|