Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vryheid
vryheid [boodskap #129445] Sat, 25 January 2020 15:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vryheid
Afbreking: vry•heid


Selfstandige naamwoord: vryheid
Meervoud: vryhede
Verkleinwoord: vryheidjie
Meervoud van verkleining: vryheidjies

Betekenis:
• Die gevoel dat mens nie deur reëls of mense beheer word nie.

Gebruik:
• Die alleenloper geniet sy vryheid.
• Die soldate veg vir die vryheid van hul land.

Sinoniem:
• ongebondenheid
• onbelemmerdheid

Antoniem:
• beperktheid
• gevangeskap

Hiponiem:
• geloofsvryheid
• spraakvryheid

Afgelei:
• vryheidliewend
• vryheidsbeneming
• vryheidsbeperking
• vryheidsberowing
• vryheidsdag
• vryheidsdrang
• vryheidsdroom
• vryheidsfront
• vryheidsgebied
• vryheidsgees
• vryheidsgesind
• vryheidsheld
• vryheidsin
• vryheidsliefde
• vryheidsmag
• vryheidsoorlog
• vryheidstryd
• vryheidsug
• vryheidsvegter
• vryheidsverlies

Vertaling:
Engels: freedom, liberty
Nederlands: vrijheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vryf
Volgende onderwerp: vullisblik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 01 02:49:36 UTC 2025