vrugtesap [boodskap #129443] |
Sat, 25 January 2020 14:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vrugtesap
Afbreking: vrug•te•sap
Samestelling: vrugte + sap
Selfstandige naamwoord: vrugtesap
Meervoud: vrugtesappe
Verkleinwoord: vrugtesappie
Meervoud van verkleining: vrugtesappies
Betekenis:
• Die vloeistof wat uit vrugte gedruk word.
Gebruik:
• Is dit goed vir jou gesondheid om gereeld vrugtesap te drink?
Sinoniem:
• sap
Vertaling:
Engels: fruit juice
Nederlands: vruchtensap
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|