vriendin [boodskap #129440] |
Sat, 25 January 2020 13:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vriendin
Afbreking: vrien•din
Uitspraak: /vrinˈdən/
Selfstandige naamwoord: vriendin
Meervoud: vriendinne
Verkleinwoord: vriendinnetjie
Meervoud van verkleining: vriendinnetjies
Betekenis:
• 'n Vroulike vriend. 'n Vrou of meisie van wie mens hou en met wie mens 'n spesiale band het.
Gebruik:
• My beste vriendin kom kuier.
Antoniem:
• vriend (manlik)
Afgelei:
• boesemvriendin
Vertaling:
Engels: female friend
Nederlands: vriendin
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|