vreugde [boodskap #129439] |
Sat, 25 January 2020 13:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vreugde
Afbreking: vreug•de
Uitspraak: /ˈfrɨə̯χdə/
Selfstandige naamwoord: vreugde
Meervoud: vreugdes
Betekenis:
• 'n Gevoel van groot blydskap; geluk; plesier.
Gebruik:
• My kinders bring vir my vreugde.
Spreekwoord:
• Hoe meer siele, hoe meer vreugde. [Hoe meer mense bymekaar, hoe meer pret.]
Sinoniem:
• blydskap
Antoniem:
• smart
• verdriet
Wisselvorm:
• vreug (digterlik)
Vertaling:
Engels: joy, happiness, gladness
Nederlands: vreugde
Venda: dakalo
Xhosa: uvuyo
Zoeloe: injabulo, umesaso
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|