vragmotor [boodskap #129435] |
Sat, 25 January 2020 12:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vragmotor
Afbreking: vrag•mo•tor
Samestelling: vrag + motor
Selfstandige naamwoord: vragmotor
Meervoud: vragmotors
Verkleinwoord: vragmotorjie
Meervoud van verkleining: vragmotorjies
Betekenis:
• 'n Groot voertuig waarmee goed soos sand, bakstene, ensovoorts vervoer word.
Gebruik:
• Sy het 'n vragmotor gehuur om hul meubels na die nuwe huis te neem.
Sinoniem:
• lorrie
• trok
Afgelei:
• vragmotorbetuurder
Vertaling:
Engels: lorry
Nederlands: vrachtauto, vrachtwagen, camion
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|