vraelys [boodskap #129433] |
Sa, 25 Januarie 2020 12:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20800 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vraelys
Afbreking: vra•e•lys
Samestelling: vrae + lys
Selfstandige naamwoord: vraelys
Meervoud: vraelyste
Verkleinwoord: vraelysie
Meervoud van verkleining: vraelysies
Betekenis:
• 'n Papier met 'n klomp vrae wat 'n mens moet beantwoord.
Gebruik:
• Die doel van hierdie vraelys is om terugvoering te kry aangaande die gehalte diens wat deur die departement gelewer word.
Vertaling:
Engels: questionnaire
Nederlands: vragenlijst
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|