voorlees [boodskap #129427] |
Sat, 25 January 2020 08:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
voorlees
Afbreking: voor•lees
Samestelling: voor + lees
Werkwoord: lees voor, voorlees
Verlede tyd: het voorgelees
Betekenis:
• Hardop lees terwyl ander luister of die teks volg.
Gebruik:
• Hy raak aan de slaap terwyl sy na vir hom 'n storie voorlees.
Spreekwoord:
• Iemand die leviete voorlees. [Iemand berispe.]
Afgelei:
• voorlesing
• voorleesboek
Vertaling:
Engels: to read out, read aloud
Nederlands: voorlezen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|