ontelbaar [boodskap #129423] |
Fri, 24 January 2020 20:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ontelbaar
Afbreking: on•tel•vaar
Byvoeglike naamwoord: ontelbaar
Attributief: ontelbare
Betekenis:
• Soveel dat dit nie meer getel kan word nie.
Gebruik:
• Hulle kamele was ontelbaar soos die sand aan die seestrand in menigte. [Rigters 7:12]
Antoniem:
• telbaar
Afgelei:
• ontelbaarheid
Vertaling:
Engels: countless, innumerable, numberless
Nederlands: ontelbaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|