murg [boodskap #129422] |
Fri, 24 January 2020 20:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
murg
Afbreking: murg
Selfstandige naamwoord: murg
Meervoud: –
Betekenis:
• Die sagte vetterige stof in beenholtes.
Gebruik:
• Hy suig die murg uit die gekookte been uit.
Spreekwoord:
• Deur murg en been gaan. [Dwarsdeur 'n mens gaan.]
• Jy moet murg in jou pype hê. [Baie sterk wees.]
Sinoniem:
• beenmurg
Wisselvorm:
• merg
Afgelei:
• murgbeen
• murgholte
• murgpyp
• rugmurg
Vertaling:
Engels: marrow
Nederlands: merg
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|