afronding [boodskap #129418] |
Fri, 24 January 2020 15:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
afronding
Afbreking: af•ron•ding
Samestelling: af + ronding
Selfstandige naamwoord: afronding
Meervoud: afrondings
Verkleinwoord: afrondinkie
Meervoud van verkleining: afrondinkies
Betekenis:
• (wiskunde) Die proses waardeur 'n getal met sy naaste heelgetal vervang word.
• Die finale afwerking of voltooiing om iets klaar te maak.
Gebruik:
• Die afronding van 2,5 gee 3.
• Hy is besig met die finale afronding van sy standbeeld.
Vertaling:
Engels: rounding
Nederlands: afronding
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|