burgerlik [boodskap #129416] |
Fri, 24 January 2020 14:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
burgerlik
Afbreking: bur•ger•lik
Byvoeglike naamwoord: burgerlik
Attributief: burgerlike
Betekenis:
• Wat die burgers van 'n land betref.
• Nie militêr nie.
• Nie kerklik nie.
Gebruik:
• Hy was van burgerlike afkoms.
• Na 'n langdurige militêre bewind kry die land eindelik weer 'n burgerlike bestuur.
• Naas die kerklike huwelik word burgerlike huwelike ook in sommige lande erken.
Sinoniem:
• siviel
Antoniem:
• adellik
Vertaling:
Engels: civil, civilian
Nederlands: burgerlijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|