Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » volkome
volkome [boodskap #129415] Fri, 24 January 2020 07:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
volkome
Afbreking: vol•ko•me


Byvoeglike naamwoord: volkome

Betekenis:
• Wat heeltemal so is; sonder dat iets ontbreek.

Gebruik:
• Die byeenkoms was 'n volkome sukses gewees.
• Bestaan daar iets soos volkome stilte, of hoor 'n mens altyd iets, soos jou hartslag?

Sinoniem:
• algeheel
• heeltemal
• volledig

Antoniem:
• onvolkome

Afgelei:
• volkomenheid

Vertaling:
Engels: perfect, complete, absolute
Nederlands: volkomen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: volgorde
Volgende onderwerp: burgerlik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 01 01:34:47 UTC 2025