tjoekie [boodskap #129412] |
Thu, 23 January 2020 20:25 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tjoekie
Afbreking: tjoe•kie
Uitspraak: /ˈʧuki/
Selfstandige naamwoord: tjoekie
Meervoud: tjoekies
Betekenis:
• (sleng) 'n Tronk of aanhoudingsel.
Gebruik:
• Die Olimpiese atleet wat met tik betrap is, is tjoekie toe gestuur.
Sinoniem:
• tronk
• gevangenis
Vertaling:
Engels: chokey, quod, clink
Nederlands: nor, bak, bajes, petoet
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|