vluglees [boodskap #129410] |
Thu, 23 January 2020 19:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vluglees
Afbreking: vlug•lees
Samestelling: vlug + lees
Werkwoord: vluglees
Verlede tyd: het gevluglees
Betekenis:
• Vinnig deur 'n teks lees om 'n idee te kry van waaroor dit gaan.
Gebruik:
• Vluglees stel 'n mens in staat om 'n vinnige idee of oorsig van die hele teks te kry, sonder om al die detail te lees.
Sinoniem:
• snellees
• spoedlees
Verwant:
• blaailees
• soeklees
Vertaling:
Engels: to speed read
Nederlands: snellezen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|