modegek [boodskap #129405] |
Do, 23 Januarie 2020 16:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
modegek
Afbreking: mo•de•gek
Samestelling: mode + gek
Selfstandige naamwoord: modegek
Meervoud: modegekke
Betekenis:
• Iemand wat oordrewe modebewus is en modegiere najaag.
Gebruik:
• Sy is baie eksentriek en 'n totale modegek.
Sinoniem:
• fat
• modepop
• modemal
• modeslaaf
• laventelhaan
Vertaling:
Engels: fashion‐monger, fashion freak, dandy, fop
Nederlands: modegek
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|