voorkoms [boodskap #129404] |
Do, 23 Januarie 2020 16:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20787 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
voorkoms
Afbreking: voor•koms
Selfstandige naamwoord: voorkoms
Meervoud: voorkomste
Betekenis:
• Hoe iets of iemand lyk; die uiterlike.
• Dit wat gebeur of op 'n plek is; verskyning; gebeure.
Gebruik:
• 'n Mens word dikwels na jou uiterlike voorkoms beoordeel.
• Die voorkoms van selfmoord onder die jeug is aan die toeneem.
Vertaling:
Engels: appearance, look; occurrence, prevalence
Nederlands: uiterlijk, verschijning
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|