Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » neerdaal
neerdaal [boodskap #129403] Do, 23 Januarie 2020 15:38
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20787
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
neerdaal
Afbreking: neer•daal
Samestelling: neer + daal
Uitspraak: /ˈnɪə̯r.dɑːl/


Werkwoord: daal neer, neerdaal
Verlede tyd: het neergedaal
Teenwoordige deelwoord: neerdalende

Betekenis:
• Om na die grond toe te beweeg.
• (figuurlik) Oor iemand afsak.

Gebruik:
• Nadat die vliegtuig opgestyg en sy hoogste punt bereik het, begin dit neerdaal.
• Hy lees vir haar 'n storie tot 'n soete slaap oor haar neerdaal.

Antoniem:
• opstyg

Afgelei:
• neerdaling

Vertaling:
Engels: to descend, come down
Nederlands: neerdalen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: standbeeld
Volgende onderwerp: voorkoms
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 17:35:36 MGT 2024