standbeeld [boodskap #129402] |
Do, 23 Januarie 2020 14:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
standbeeld
Afbreking: stand•beeld
Uitspraak: /ˈstant.bɪə̯lt/
Selfstandige naamwoord: standbeeld
Meervoud: standbeelde
Verkleinwoord: standbeeldjie
Meervoud van verkleining: standbeeldjies
Betekenis:
• 'n Kunssinnige afbeelding, dikwels van 'n persoon in drie dimensies, meestal gegiet in metaal of uit steen gebeitel.
Gebruik:
• Die sportster is na die onthulling van sy eie standbeeld genooi.
Sinoniem:
• beeld
Vertaling:
Engels: statue
Nederlands: standbeeld
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|