Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » viva
viva [boodskap #129398] Do, 23 Januarie 2020 06:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20787
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
viva
Afbreking: vi•va


Tussenwerpsel: viva

Betekenis:
• Uitroep om ondersteuning te wys of vir iemand 'n lang lewe toe te wens.

Gebruik:
• Viva Afrika!

Vertaling:
Engels: viva
Nederlands: viva

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: laventelhaan
Volgende onderwerp: vleis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 17:42:51 MGT 2024