Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » laventelhaan
laventelhaan [boodskap #129397] Wo, 22 Januarie 2020 20:29
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20786
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
laventelhaan
Afbreking: la•ven•tel•haan
Samestelling: laventel + haan


Selfstandige naamwoord: laventelhaan
Meervoud: laventelhane
Verkleinwoord: laventelhaantjie
Meervoud van verkleining: laventelhaantjies

Betekenis:
• 'n Oordrewe modieuse en windmakerige man; manspersoon wat te veel aandag aan sy uiterlike voorkoms bestee.

Gebruik:
• Die kêrel is 'n regte laventelhaan.

Sinoniem:
• fat
• glansgans
• metroseksueel
• modegek
• modejonker
• pronker
• snoeshaan

Antoniem:
• gomtor

Vertaling:
Engels: dandy
Nederlands: saletjonker, fat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vigs
Volgende onderwerp: viva
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 17:31:40 MGT 2024