Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vigs
vigs [boodskap #129396] Wo, 22 Januarie 2020 20:18
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20786
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vigs
Afbreking: vigs


Selfstandige naamwoord: vigs
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Virussiekte wat die immuunstelsel aantas en veroorsaak dat 'n mens maklik siek word, maar nie gou gesond word nie.

Gebruik:
• Hy is met vigs gediagnoseer.

Afgelei:
• vigskenner
• vigskonferensie
• vigslyer
• vigsnavorsingsprogram
• vigspasiënt

Vertaling:
Engels: aids
Nederlands: aids

Nota:
• Vigs is 'n letterwoord vir verworwe immuniteitsgebreksindroom.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vies
Volgende onderwerp: laventelhaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 17:27:27 MGT 2024