vies [boodskap #129395] |
Wo, 22 Januarie 2020 20:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20787 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vies
Afbreking: vies
Byvoeglike naamwoord: vies
Vergrotende trap: vieser
Oortreffende trap: viesste
Attributief: vies
Intensief: doodvies
Betekenis:
• Wat taamlik kwaad is; boos wees.
Gebruik:
• Hy was sommer vies toe die kinders sy boek wegsteek.
Spreekwoord:
• Vies varke word nie vet nie. ['n Mens moenie te kieskeurig wees nie.]
Sinoniem:
• kwaad
• moerig
• vererg
Afgelei:
• vieslik
Vertaling:
Engels: annoyed, disgusted, fed-up
Nederlands: vies
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|