fat [boodskap #129392] |
Wo, 22 Januarie 2020 18:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
fat
Afbreking: fat
Selfstandige naamwoord: fat
Meervoud: fatte
Betekenis:
• (verouderd) 'n Oordrewe modieuse en windmakerige man; manspersoon wat te veel aandag aan sy uiterlike voorkoms bestee.
Gebruik:
• Die kêrel is 'n regte fat.
Sinoniem:
• laventelhaan
• modegek
• modejonker
• pronker
• snoeshaan
Antoniem:
• gomtor
Afgelei:
• fatterig
Homofoon:
• vat (houer vir wyn; ook die handeling om te vat)
Vertaling:
Engels: dandy
Nederlands: fat, saletjonker
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|