vetgedruk [boodskap #129391] |
Wo, 22 Januarie 2020 18:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20788 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vetgedruk
Afbreking: vet•ge•druk
Samestelling: vet + gedruk
Byvoeglike naamwoord: vetgedruk
Attributief: vetgedrukte
Betekenis:
• Wat donkerder as die res van die letters, woorde of sinne gedruk is.
Gebruik:
• Die woorde wat vetgedruk is onderstreep die kerngedagtes van die stuk.
Vertaling:
Engels: bold
Nederlands: vetgedrukt, vet
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|