veteraan [boodskap #129390] |
Wo, 22 Januarie 2020 16:06 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
veteraan
Afbreking: ve•te•raan
Selfstandige naamwoord: veteraan
Meervoud: veterane
Verkleinwoord: veteraanjie
Meervoud van verkleining: veteraantjies
Betekenis:
• 'n Persoon wat baie ervaring op 'n bepaalde gebied het.
Gebruik:
• Hy is 'n veteraan op die gebied van argeologiese uitgrawings.
Sinoniem:
• oudstryder
• oudgediende
Afgelei:
• oorlogsveteraan
Vertaling:
Engels: veteran
Nederlands: veteraan
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|