sondig [boodskap #129386] |
Wo, 22 Januarie 2020 14:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20787 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sondig
Afbreking: son•dig
Byvoeglike naamwoord: sondig
Vergrotende trap: sondiger
Oortreffende trap: sondigste
Attributief: sondige
Partitief: sondigs
Betekenis:
• Wat goddelike voorskrifte oortree.
Gebruik:
• Mense is van nature sondig.
Afgelei:
• sondiges
• sondigheid
Vertaling:
Engels: sinful
Nederlands: zondig
Werkwoord: sondig
Verlede tyd: het gesondig
Betekenis:
• Sonde pleeg; 'n religieuse wet oortree.
Gebruik:
• As julle kwaad word, moenie sondig nie, en moenie 'n dag kwaad afsluit nie. [Efesiërs 4:26]
Vertaling:
Engels: to sin
Nederlands: zondigen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|