vertrou [boodskap #129383] |
Wo, 22 Januarie 2020 07:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20787 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vertrou
Afbreking: ver•trou
Werkwoord: vertrou
Verlede tyd: het vertrou
Betekenis:
• Op iemand staatmaak, reken of steun; glo in die betroubaarheid van 'n persoon of saak.
Gebruik:
• Kan ek jou vertrou?
• Sal jy die polisie vertrou met jou vuurwapen?
Spreekwoord:
• Soos die waard is, vertrou hy sy gaste. [n Mens beoordeel 'n ander na jouself.]
Antoniem:
• wantrou
Afgelei:
• vertroue
• vertroubaar
Vertaling:
Engels: to trust, depend, confide
Nederlands: vertrouwen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|