Leksikograaf Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aorta
Afbreking: a•or•ta
Selfstandige naamwoord: aorta
Meervoud: aotas
Betekenis:
• Die slagaar wat van die hart na die liggaam (behalwe die longe) loop; groot liggaamslagaar.
Gebruik:
• By 'n volwasse mens het die aorta 'n deursnee van twee tot drie sentimeter, waardeur daar tydens rus ongeveer vyf liter bloed per minuut vloei.
Sinoniem:
• hoofslagaar
Vertaling:
Engels: aorta
Nederlands: aorta
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.