verteller [boodskap #129377] |
Di, 21 Januarie 2020 07:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20787 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verteller
Afbreking: ver•tel•ler
Selfstandige naamwoord: verteller
Meervoud: vertellers
Verkleinwoord: vertellertjie
Meervoud van verkleining: vertellertjies
Betekenis:
• Iemand wat iets vertel.
Gebruik:
• 'n Eerste persoons verteller is 'n karakter in 'n verhaal wat woorde soos "ek" en "my" gebruik.
• 'n Alomteenwoordige verteller staan buite die verhaal en weet presies wat elke karakter dink, doen en sê.
Afgelei:
• sprokiesverteller
• storieverteller
Vertaling:
Engels: narrator
Nederlands: verteller
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|