verskriklik [boodskap #129373] |
Di, 21 Januarie 2020 06:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20787 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verskriklik
Afbreking: ver•skrik•lik
Byvoeglike naamwoord: verskriklik
Vergrotende trap: verskrikliker
Oortreffende trap: verskriklikste
Attributief: verskriklike
Partitief: verskrikliks
Betekenis:
• Wat vreeslik of baie erg is; so erg dat mens daarvoor skrik.
Gebruik:
• Die pyn was verskriklik.
• Die weer was verskriklik erg gisteraand.
Sinoniem:
• afgryslik
• afskuwelik
• ontsettend
• skrikaanjaend
• skrikwekkend
• vreeslik
• ysingwekkend
Vertaling:
Engels: terrible, dreadful, horrible
Nederlands: verschrikkelijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|