Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verskoon
verskoon [boodskap #129370] Ma, 20 Januarie 2020 20:00
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20786
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verskoon
Afbreking: ver•skoon


Werkwoord: verskoon
Verlede tyd: het verskoon

Betekenis:
• 'n Regverdiging gee of aanvaar; 'n Verskoning aanbied of toestaan.

Gebruik:
Verskoon my asseblief, ek moet badkamer toe gaan.
• Jy is verskoon.

Sinoniem:
• verekskuseer

Afgelei:
• verskoonbaar
• verskoning

Vertaling:
Engels: to excuse
Nederlands: verschonen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verskoning
Volgende onderwerp: verskriklik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 17:22:48 MGT 2024