Linux rules ok [boodskap #1401] |
Sun, 20 July 2003 22:44 |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Andries wrote:
> Lorinda, ek kan nie onthou of ek jou al gevra het nie. Gebruik jy Linux?
>
> Ek het op 'n baie oulike en kleurvolle "icon set" afgekom.
> Jy kan dit hier gaan aflaai:
>
> http://www.linuxcult.com
>
>
Ek gebruik dit (nog) nie, maar ek sal die link onthou. Ek sal dit een
van die dae installeer.
Lorinda
|
|
|
Re: Linux rules ok [boodskap #1407 is 'n antwoord op boodskap #1401] |
Mon, 21 July 2003 22:48 |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Lorinda wrote:
> Ek gebruik dit (nog) nie, maar ek sal die link onthou. Ek sal dit een
> van die dae installeer.
>
Watter weergawe gebruik jy??
Ek het nie kennis van die ander nie, maar ke vind Mandrake taamlik
gebruikersvriendlik. Ek sal dit vir mense wat gewoond is/was aan Windows
voorstel. Dis nou nie regtig "plug-'n-play nie, maar as mens beried is om
baie te lees en jouself te leer sal jy regkom.
|
|
|