kriptografie [boodskap #129366] |
Ma, 20 Januarie 2020 19:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20787 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kriptografie
Afbreking: krip•to•gra•fie
Selfstandige naamwoord: kriptografie
Meervoud: kriptografieë
Betekenis:
• Die oordrag van data tussen partye sodat dit nie deur ander partye onderskep, gelees of gewysig kan word nie.
Gebruik:
• Kriptografie word meer en meer ingespan om burgerlikes se privaatheid te beskerm.
Afgelei:
• kriptograaf
• kriptografies
• kripto-analise
Vertaling:
Engels: cryptography
Nederlands: cryptografie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|