kardioloog [boodskap #129362] |
Mon, 20 January 2020 15:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kardioloog
Afbreking: kar•dio•loog
Selfstandige naamwoord: kardioloog
Meervoud: kardioloë
Betekenis:
• 'n Mediese spesialis wat hartsiektes opspoor, diagnoseer en behandel.
Gebruik:
• Die kardioloog het sy pasiënt vir 'n elektrokardiogram (EKG) gestuur.
Sinoniem:
• hartspesialis
Vertaling:
Engels: cardiologist
Nederlands: cardioloog
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|