Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stillewe
stillewe [boodskap #129361] Mon, 20 January 2020 15:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Stillewe, deur Pieter Claesz.
'n Stillewe, deur Pieter Claesz.
stillewe
Afbreking: stil•lewe
Samestelling: stil + lewe
Uitspraak: /ˈstəlˌlɪə̯.və/


Selfstandige naamwoord: stillewe
Meervoud: stillewes, stillewens

Betekenis:
• 'n Artistieke komposisie (skildery, tekening, foto) van roerlose of lewelose objekte, wat met sorg belig is.

Gebruik:
• Deur 'n stillewe te skilder, kan 'n skilder konsentreer op die samestelling en op die gebruik van kleur en toonwaarde, die vloeiende onderskeid in kleurnuanses tussen die ligste en donkerste dele.

Vertaling:
Engels: still life
Nederlands: stilleven

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: versie
Volgende onderwerp: kardioloog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 30 22:51:00 UTC 2024