versamel [boodskap #129359] |
Mon, 20 January 2020 07:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
versamel
Afbreking: ver•sa•mel
Werkwoord: versamel
Verlede tyd: het versamel
Betekenis:
• Dinge byeenbring; by 'n voorraad voeg; bymekaarmaak; opgaar; inoes.
• Mense wat bymekaarkom; byeenkom.
Gebruik:
• Hy versamel seëls. Sy versamel poppe.
• 'n Groot skare het versamel om Sy wonderwerke te sien.
Vertaling:
Engels: to gather, collect
Nederlands: verzamelen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|