verniet [boodskap #129356] |
Mon, 20 January 2020 06:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verniet
Afbreking: ver•niet
Bywoord: verniet
Betekenis:
• Wat gratis is en niks kos nie; sonder vergoeding; kosteloos.
• Sonder dat dit die nodige resultaat lewer; tevergeefs.
Gebruik:
• Ek het die boek verniet gekry.
• Sy soek verniet by my inligting.
Sinoniem:
• gratis
• komplimentêr
• kosteloos
• tevergeefs
Vertaling:
Engels: free, at no charge; unnecessarily, in vain, without avail
Nederlands: kosteloos; tevergeefs
Nota:
• Van Nederlands "voor niets".
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|