verlof [boodskap #129354] |
Sun, 19 January 2020 20:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verlof
Afbreking: ver•lof
Selfstandige naamwoord: verlof
Meervoud: –
Betekenis:
• Vakansie.
• Toestemming om dit te doen.
Gebruik:
• Ek wil 'n paar dae verlof neem.
• Mens mag nie sonder verlof uit die skool bly nie.
Hiponiem:
• kraamverlof
• siekverlof
• vakansieverlof
Afgelei:
• verlofaansoek
• verlofperiode
• verloftydperk
Vertaling:
Engels: leave; permission
Nederlands: verlof
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|