bevallig [boodskap #129352] |
Sun, 19 January 2020 19:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bevallig
Afbreking: be•val•lig
Byvoeglike naamwoord: bevallig
Attributief: bevallige
Betekenis:
• Oor (meestal vroulike) skoonheid beskik wat in ander (meesal mans) se smaak val.
Gebruik:
• Toe die bevallige meisie by die deur instap, was al die mans se aandag dadelik op haar gevestig.
Sinoniem:
• aantreklik
• beminlik
• bekoorlik
• innemend
• lieflik
• mooi
• skattig
Afgelei:
• bevalligheid
Vertaling:
Engels: charming, graceful, demure
Nederlands: bevallig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|