Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verlang
verlang [boodskap #129350] Sun, 19 January 2020 19:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
verlang
Afbreking: ver•lang


Werkwoord: verlang
Verlede tyd: het verlang

Betekenis:
• Iets of iemand mis.
• 'n Eis aan iemand stel.

Gebruik:
• Sy verlang baie haar ouma wat oorlede is.
• Hierdie artikels word deurlopend in die gids behandel en daar word van jou verlang om dit met begrip te kan weergee.

Spreekwoord:
• Na die vleispotte van Egipte verlang. [Terugverlang na 'n vroeër toestand van welvaart en geluk.]

Vertaling:
Engels: to long, miss; to want, desire, wish for
Nederlands: verlangen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verkoue
Volgende onderwerp: verlief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 30 22:49:31 UTC 2024