verklein [boodskap #129347] |
Sun, 19 January 2020 18:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verklein
Afbreking: ver•klein
Samestelling: ver- + klein
Werkwoord: verklein
Verlede tyd: het verklein
Betekenis:
• Kleiner maak; tot minder groot proporsies bring.
Gebruik:
• As die skool sy klasse verklein sal die onderwysers meer aandag aan leerders kan skenk.
Antoniem:
• vergroot
Afgelei:
• verkleineer
• verkleining
• verkleinwoord
Vertaling:
Engels: to make smaller, reduce
Nederlands: verkleinen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|