Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aanbod
aanbod [boodskap #129342] Sun, 19 January 2020 12:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
aanbod
Afbreking: aan•bod
Samestelling: aan + bod


Selfstandige naamwoord: aanbod
Meervoud: aanbiedinge, aanbiedings
Verkleinwoord: aanbiedinkie
Meervoud van verkleining: aanbiedinkies

Betekenis:
• Dit wat iemand aanbied of bereid is om te betaal; koopsom; koopbedrag.

Gebruik:
• Die heersende vraag en aanbod bepaal die prys van goedere.

Sinoniem:
• aanbieding

Afkorting:
• aanb.

Vertaling:
Engels: offer, proposition
Nederlands: aanbod

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verjaarsdag
Volgende onderwerp: verkeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 30 23:04:04 UTC 2024