Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Afrikaans op die ng
Afrikaans op die ng [boodskap #11997] Sun, 04 January 1998 00:00
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: January 1996
Karma: 0
Senior Lid
Thys,
Hierdie vraag is al dikwels gevra, en die antwoord was nog altyd dat dit
nie soseer gaan om Afrikaans te kan praat/skryf wat jou kwalifiseer vir
hierdie ng nie, maar of jy belangstel in Afrikaans (taal/kultuur/nasie/ens)
Hier is byvoorbeeld 'n hele paar Hollandse sprekers op hierdie ng.

Buitendien het ons per ongeluk 'n Afrikaanse boodskap gekruispos na
"soc.culture.south-africa" wat _definitief_ nie 'n Afrikaanse ng is nie, en
dis waarvoor SABSY ons hier oor die kole haal.

Groete,

Dries Venter

thys wrote in article ...
> IF YOU CAN`T SPAEK AFRIKAANS WAT ARE YOU DOING ON THIS NEWSGROUP ?
> Sabsy wrote in message ...
Vorige onderwerp: kafir
Volgende onderwerp: Skuus Lou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 20:51:06 UTC 2024