verf [boodskap #129334] |
Sun, 19 January 2020 08:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verf
Afbreking: verf
Uitspraak: /fɛrf/
Selfstandige naamwoord: verf
Meervoud: verwe
Verkleinwoord: verfie
Meervoud van verkleining: verfies
Betekenis:
• Gepigmenteerde vloeistof wat aangewend word om prente te maak of mure en ander voorwerpe te beskerm en mooi te maak.
Gebruik:
• Watter kleur verf moet ons vir die kamer koop?
Hiponiem:
• olieverf
• waterverf
Afgelei:
• verfblik
• verfdrom
• verfkwas
• verfspatsel
• verflaag
• verfmerk
• verfpot
• verfreuk
• verfspuit
• verfstreep
• verftegniek
• verfware
• verfwerk
• verfwinkel
Vertaling:
Engels: paint
Nederlands: verf
Werkwoord: verf
Verlede tyd: het geverf
Teenwoordige deelwoord: verwende
Verlede deelwoord: geverfde
Betekenis:
• Iets met gepigmenteerde vloeistof bestryk.
Gebruik:
• Hy verf sy huis.
Afgelei:
• verwer
• verwery
Vertaling:
Engels: to paint
Nederlands: verven
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|