Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sponsdier
sponsdier [boodskap #129332] Sun, 19 January 2020 08:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Sponsdiere
Sponsdiere
sponsdier
Afbreking: spons•dier
Samestelling: spons + dier


Selfstandige naamwoord: sponsdier
Meervoud: sponsdiere
Verkleinwoord: sponsdiertjie
Meervoud van verkleining: sponsdiertjies

Betekenis:
• 'n Primitiewe meersellige dier van die filum Porifera met porieë en kanale wat voedsel uit water filtreer.

Gebruik:
• 'n Sponsdier het nie senu-, verterings- of asemhalingstelsels nie en benodig 'n konstante watervloei deur hul lywe om kos en suurstof te kry en afvalstowwe te verwyder.

Sinoniem:
• spons

Vertaling:
Engels: sponge
Nederlands: spons

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verbeel
Volgende onderwerp: spons
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 30 23:12:46 UTC 2024