| verbeel [boodskap #129330] |
Sa., 18 Januarie 2020 19:02 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24158 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verbeel
Afbreking: ver•beel
Werkwoord: verbeel
Verlede tyd: het verbeel
Betekenis:
• Jou iets voorstel wat nie regtig so is nie of wat glad nie bestaan nie.
Gebruik:
• Moet jouself nie verbeel dat jy belangriker as ander is nie.
Afgelei:
• verbeelding
Vertaling:
Engels: to imagine, fancy
Nederlands: verbeelden
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|