verantwoordelikheid [boodskap #129329] |
Sat, 18 January 2020 16:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verantwoordelikheid
Afbreking: ver•ant•woor•de•lik•heid
Selfstandige naamwoord: verantwoordelikheid
Meervoud: verantwoordelikhede
Verkleinwoord: verantwoordelikheidjie
Meervoud van verkleining: verantwoordelikheidjies
Betekenis:
• Die toestand wanneer iemand vir iets verantwoordelik is.
• Iets waarvoor 'n mens verantwoordelik is.
Gebruik:
• Dit is jou verantwoordelikheid om die hond kos te gee.
• Die hond is nie my verantwoordelikheid nie!
Afgelei:
• verantwoordelikheidsbesef
• verantwoordelikheidsgevoel
• verantwoordelikheidsgrondslag
• verantwoordelikheidsin
Vertaling:
Engels: responsibility
Nederlands: verantwoordelijkheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|