veilig [boodskap #129326] |
Sat, 18 January 2020 16:06 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
veilig
Afbreking: vei•lig
Byvoeglike naamwoord: veilig
Vergrotende trap: veiliger
Oortreffende trap: veiligste
Attributief: veilige
Partitief: veiligs
Intensief: doodveilig
Betekenis:
• Wat nie aan gevaar blootgestel is nie.
Gebruik:
• Dit is nie veilig om na donker buite rond te loop nie.
Antoniem:
• gevaarlik
• onveilig
Afgelei:
• veiligheid
Vertaling:
Engels: safe, secure
Nederlands: veilig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|