vanjaar [boodskap #129319] |
Sat, 18 January 2020 14:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vanjaar
Afbreking: van•jaar
Samestelling: van + jaar
Bywoord: vanjaar
Betekenis:
• Hierdie jaar; die afgelope jaar.
Gebruik:
• Ek wil vanjaar 'n paar ponde afskud.
Verwant:
• vandag
• vanoggend
• vanmôre
• vanmiddag
• vanaand
• vannag
• vandeesweek
Vertaling:
Engels: this year
Nederlands: dit jaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|